top of page

1/30/2016

Nasaréners

Ek wil net graag vir julle bewyse van die "Wiki-pedia" Ensiklopedie plaas oor die geloof en gebruike van die Nasaréners. Dit was die kamstige "sekte" van geloof en gebruike van Yahusha Messiach en Sy apostels.

Paulus is selfs as 'n voorman van die kamstige "sekte" van die Nasaréners genoem in (Hand24:5+14).

Prys Yah!!. Na 2000 jaar glo ons presies soos die Nasaréners. HalleluYAH!

●Moet my dus nie veroordeel as ek myself n Nasaréner noem en nie n "Christen nie' 😋

●Ek plaas fotos uit Wiki-pedia.

Geseende week! Shalom
Japie v Zyl

 

bottom of page